Samantha Bee

Samantha Bee
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Samantha Anne Bee[1]
Geboorte 25 Oktober 1969 (1969-10-25)
Nasionaliteit Kanadees
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise, skryfster, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Samantha Bee (gebore 25 Oktober 1969) is 'n Kanadese aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Love Guru (2008), Whatever Works (2009), en Sisters (2015), en in die televisiereeks Full Frontal with Samantha Bee (2016).

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Dame

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy